slide1
Loading...
Loading...

Welkom by BARNLAB

slide2
Loading...
Loading...

Die formule vir BEVORDERING

slide3
Loading...
Loading...

Keer terug op VOER BELEGGING

BARNLAB
OPBRENGS OP
BELEGGING

Barnlab is ‘n nuut gestigte veevoer maatskappy (2012) wat besit word deur ‘n vennootskap tussen
Kaonne Investments (Pty) Ltd en ‘n geselekteerde groep individue, met baie ondervinding en kundigheid. Hierdie kombinasie van kundigheid voeg baie waarde toe tot die klïente basis in die herkouer- en enkelmaagindustrieë.

GREEN
feed
business
chicken feed
RED
cow feed
76x76

Om by die besigheid se groter besigheidsmodel in te pas, het die belanghebbendes onlangs begin fokus op ‘n uitbreidingstrategie, deur die vestiging van hulle eie voermeulens in geselekteerde areas in Suid Afrika. Barnlab se eerste voermeule (met ‘n 6000 ton per maand kapasiteit) is in die Vereeniging (Gauteng) area gevestig en tans besit Barnlab 4 ”eie” fabrieke (Vereeniging, Mkondo, Riviersonderend en Vryburg). Barnlab het ook nog 3 voermeulens gesubkontrakteer om hulle voerprodukte vir spesifieke klïente in spesifieke areas te produseer. Hierdie fabrieke is in die Vrystaat, Mpumalanga en Gauteng geleë. Barnlab se mikpunt is om hoë kwaliteit veevoer met ‘n hoë ditheid te vervaarvaardig om sodoende diereprestasie te verbeter. Barnlab het ook in Vereeniging addisionele “verbyvloei proteïn” en volvet aanlegte op die fabrieksperseel om waarde tot hulle grondstowwe toe te voeg vir beter prestasie in herkouer diere. Barnlab se uitbreiding strategieë is gefokus op die vervaardigings uitbreidings deur vennootskappe, konsessie ooreenkomste asook die uitbreiding en ontwikkeling van bestaande infrastruktuur.

Barnlab se aandeelhouers het met hierdie vervaardigingsaanlegte die besigheid geposisioneer om die veevoer besigheid nasionaal te groei. Ervare en hoogs gerespekteerde individue word voortdurend by die netwerk gevoeg om die kundigheidspoel by Barnlab uit te brei. Hierdie belanghebbendes en kundiges vul mekaar aan en werk nou saam om ‘n interaktiewe, talentvolle en globaal gerespekteerde professionele span te vorm wat hulle kennis kombineer om sodoende ‘n totale pakket van produkte en konsepte aan te bied wat waarde toevoeg tot die landbou sektor. Barnlab se huidige fokus is om die herkouer en enkelmaag diere industrie uit te brei deur waarde toegevoegde tegnologie aan ons klïente te voorsien om sodoende die kliente se beleggings waarde in veevoere te verbeter.


Die formule vir vooruitgang

barnlablogo_white

ADRES

7 Murati Ave
Lyttleton Manor
Pretoria
Suid Afrika

KONTAK ONS

TROTSE LID VAN
DIE KAONNE GROEP

kaonne logo

Kopiereg © 2017 Alle regte voorbehou. Ontwerp deur www.realxposure.co.za.